Die Langpad Moerkoffie (Gemaal)

R69.00R239.00

 

Die Langpad Moerkoffie

Die Langpad is die perfekte reisgenoot wat van ‘n eenvoudige reis, ‘n ongelooflike avontuur maak.  Dit komplimenteer enige leefstyl, van ‘n rustige Sondag op die stoep tot ‘n toer deur Afrika.

Die Langpad is ‘n medium geroosterde koffieboon, wat ‘n aangename gebalanseerde smaak en ‘n heerlike aroma agter laat. Dit is ‘n maklike drink koffie wat aangenaam is in enige styl; van espresso tot filterkoffie. Ons gebruik 5 verskillende kultivars om die unieke smaak van Die Langpad te verkry. Elke kultivar word afsonderlik in klein hoeveelhede gerooster voor dit in net die regte verhoudings saam gemeng en verpak word. Sodoende word die hoogste kwaliteit moerkoffie verseker.

Bestanddele:
100% Suiwer Arabika koffiebone.

Clear
SKU: N/A Category:

Description

Stofpad is inspired by our country, South Africa and its people. We are focused on adventure driven, sustainable, environmentally friendly and practical products that will compliment every South African's lifestyle. Our products are unique and proudly South African.

Additional information

Size

250g, 1kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Langpad Moerkoffie (Gemaal)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *