Die Bergpas Moerkoffie (Bone)

R69.00R239.00

 

Die Bergpas Moerkoffie

Die Bergpas is daardie tipe koffie wat jou laat voel asof jy reeds ‘n ongelooflike avontuur aangepak het, van êrens ‘n berg uitklim, ‘n groot rivier deur swem of moeilike 4×4 roete waar die wiele heeltemal te veel nie grond vat nie.

Die Bergpas ‘n donker geroosterde koffieboon, met ‘n diep, sterk en geronde smaak.  Dit is perfek vir alledaagse gebruik en word geniet deur die fyn proewer tot die gewone koffie liefhebber.  Ons gebruik verskillende kultivars om die unieke smaak van Die Bergpas te verkry. Elke kultivar word afsonderlik in klein hoeveelhede gerooster voordat dit in net die regte verhoudings saam gemeng en verpak word. Sodoende word die hoogste kwaliteit moerkoffie verseker.

Bestanddele: 
100% Suiwer Arabika koffiebone.

Clear
SKU: N/A Category:

Description

Stofpad is inspired by our country, South Africa and its people. We are focused on adventure driven, sustainable, environmentally friendly and practical products that will compliment every South African's lifestyle. Our products are unique and proudly South African.

Additional information

Size

250g, 1kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die Bergpas Moerkoffie (Bone)”

Your email address will not be published. Required fields are marked *